Tobie Cronjé’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South african actor
Is Actor 
From South Africa 
Type Film, TV, Stage & Radio 
Gender male
Birth 2 November 1948, Germiston, Ekurhuleni Metropolitan Municipality, Gauteng, South Africa
Age: 71 years
Star sign Scorpio

Tobie Cronjé is ‘n Afrikaanse akteur (verhoog, TV en rolprent). Hy het drama aan die Universiteit van Pretoria gestudeer. Daarna het hy vir ‘n motorversekering-maatskappy gewerk en musieklesse gegee. Hy maak sy debuut in die rolprent Die Sersant en die Tiger Moth.

Filmografie

Rolprente (as akteur):

  • Spook van Uniondale, 2014
  • Pets as Hyper, 2002
  • Promised Land, 2002 as Fanie Raubenheimer
  • Inside Out, 2000
  • Being Human, 1994 as Dario
  • Any Man’s Death, 1990 as Johann
  • Options, 1989 as Rajid
  • Plekkie in die son, 1979 (as Piet Fieks)
  • Herfsland, 1979
  • Witblits en Peach Brandy, 1976
  • Kom tot Rus, 1977
  • Erfgoed is Sterfgoed, 1976
  • Wat maak oom Kallie daar, 1975
  • Die Kwikstertjie, 1974
  • Babbelkous en Bruidegom, 1974
  • Die Sersant en die Tiger Moth, 1974
  • Môre, Môre, 1973

TV-reekse (as akteur):

  • Binneland, KykNET as Kallie Koster
  • Egoli: Plek van Goud, KykNET, 2001–2002 as Pietie
  • Auf Achse as Aussichtsloses Rennen (1983)
  • Koöperasiestories, 1983 as Josef
  • Amalia, KykNET as Sakkie Olwage
  • Willem, SAUK as die deurmekaar speurder
  • Die avonture van Joachim Verwey, Sonneblom, 1987
You May Also Like