| Intro | South African singer |
| Is |
Singer |
| From |
South Africa |
| Type |
Music |
| Gender | female |
Tarryn Lamb is ‘n Afrikaanse sangeres. Sy wen Ghoema-toekennings in 2019 vir vroulike kunstenaar van die jaar, album van die jaar en beste kontemporêre album deur ‘n vroulike kunstenaar vir Mal oor jou. Sy was ‘n mentor op die Afrikaanse sangkompetisie Die Kontrak.
Diskografie
- Mal oor jou
Eksterne skakels
- Tarryn Lamb in die Internet-rolprentdatabasis
- Tarryn Lamb op Twitter
- Tarryn Lamb op Instagram
- Kanaal van Tarryn Lamb op YouTube
- Tarryn Lamb op Facebook