Reinhold Gregorowski’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South African politician
Is

Politician

From

South Africa

Type

Politics

Reinhold Gregorowski (Somerset-Oos, 12 April 1856, Kaapkolonie – Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika, 19 November 1922) was ’n regter en staatsprokureur.

Herkoms en opleiding

Gregorowski se moeder, Martha (gebore Lawton), is oorlede toe hy agt jaar oud was.

Gregorowski was die oudste seun van Reinhold Theodore Gregorowski (Marienburg, Pommere, Wes-Pruise, 7 Junie 1807 – Somerset-Oos, 7 Januarie 1880) van die Berlynse Sending en Martha Lawton (Liverpool, 19 Maart 1818 – Somerset-Oos, 21 September 1864). Hy was die sesde oudste van die egpaar se 14 kinders (sewe seuns en sewe dogters) en die derde oudste seun. Sy moeder is oorlede in die ouderdom van 46 jaar toe hy agt jaar oud was en in die agt jaar van sy geboorte tot haar oorlye is nog agt kinders gebore.

Hy ontvang sy skoolopleiding aan Gill-kollege op sy geboortedorp, waar hy in 1874 matrikuleer met sy naam boaan die lys wat ook kandidate bevat soos (later sir) M.W. Searle (1855–1926, regter) en (later sir) H.H. Juta) (1857–1930, regsgeleerde, regter, parlementslid). Hy verwerf die Frere-prys vir dié jaar, behaal daarna die B.A. aan die Universiteit van die Kaap die Goeie Hoop (voorloper van Unisa, verwerf die Porterbeurs en gaan vir sy regstudie na Engeland, waar hy toetree tot Gray’s Inn.

Loopbaan in die OVS

Op 10 November 1878, toe hy 22 jaar oud was, sluit Gregorowski by die Kaapse balie aan en begin die volgende maand in Kaapstad praktiseer. Later het hy ook in Grahamstad gepraktiseer. Hy word op 26 Maart 1881, drie weke voor sy 25ste verjaardag regter van die Oranje-Vrystaat en was destyds die jongste van alle Suid-Afrikaanse regters. Van 1883 tot 1885 is hy rapporteur van deel I van die hooggeregshofbeslissings van die OVS. In April 1892 bedank hy om staatsprokureur van die OVS te word met die reg om privaat te praktiseer. Hy beklee dié amp tot 1894 (of 1896, volgens G.P.J. Trümpelmann in die Standard Encyclopaedia of Southern Africa).

In die ZAR

In 1896 word hy regter in die Zuid-Afrikaansche Republiek. As spesiale strafregter behartig Gregorowski in April 1896 in die marksaal in Pretoria die opsienbarende verhoor van Lionel Phillips en 63 ander, almal lede van die Reform Committee van Johannesburg wat ná die mislukking van die Jameson-inval in Januarie 1896 in hegtenis geneem is. Dit was die belangrikste gebeurtenis in sy regsloopbaan. Phillips, J.H. Hammond, George Farrar en kol. Francis Rhodes word aan hoogverraad skuldig bevind en deur Gregorowski ter dood veroordeel; die ander beskuldigdes word aan crimen laesae maistatis skuldig bevind en ’n geldstraf opgelê.

‘n Paar dae ná die uitspraak word die vier terdoodveroordeeldes deur pres. Paul Kruger van die ZAR begenadig en ook ’n geldstraf opgelê. Die kern van Gregorowski se uitspraak was dat artikel nege van die Drie-en-dertig Artikele, wat ‘n klein geldboete as straf voorskryf vir persone wat planne beraam om die ZAR se veiligheid te bedreig, nie van toepassing was nie omdat daar reeds tot ‘n inval oorgegaan is; gevolglik geld die gemene reg met betrekking tot hoogverraad en moet die gemeenregtelike straf vir hoogverraad, naamlik die doodstraf, opgelê word.

Venynige kritiek volg op die uitspraak; daar word onder andere beweer dat Gregorowski reeds voor sy benoeming sy geesdrif verklaar het om met die beskuldigdes af te reken en om hulle die doodstraf op te lê. Sy gesindheid word vergelyk met dié van regter E.J.P. Jorissen wat hom aan die saak onttrek het omdat hy hom tevore teen die Reformers uitgespreek het. In die Cape Law Journal is geskryf: “Waar die een man nie by die verhoor wil dien nie uit vrees dat sy politieke gevoelens die oorhand mag kry, verlang die ander een na ‘n geleentheid om die emosies van ‘n al te vurige openbare aanklaer te vereenselwig met die heilige pligsgevoel van ‘n regter’.” In antwoord op die aantygings wys Gregorowski in die Cape Law Journal daarop dat hy altyd simpatie met die Uitlanders en Reformers se strewe gehad het “so lank dit deur eerlike middele geskied het, en tot die misdadige geaardheid daarvan aan die lig gekom het”.

Gregorowski vermeld dat hy deurgaans met hoofregter J.G. Kotzé beraadslaag het en dat sy uitspraak Kotzé se goedkeuring weggedra het; ná die uitspraak het hy ook self die begenadiging van die veroordeeldes bepleit. Sedertdien word algemeen aanvaar dat die aantygings teen Gregorowski ongegrond was en sy werk as juris kan dus na waarde geskat word, aldus dr. M. Wiechers, in lewe professor in staats- en volkereg aan die Universiteit van Suid-Afrika, in die Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek, deel I.

Hoofregter van die ZAR

In Mei 1896 word Gregorowski ‘n regter van die Transvaalse Hooggeregshof, maar in September 1897 bedank hy as regter en word staatsprokureur, nes die geval vroeër in die Vrystaat was. In Februarie 1898 tree J.G. Kotzé ná die regterlike krisis as hoofregter van die ZAR af en word Gregorowski as sy opvolger aangewys met indienstreding op 31 Maart 1898. Terwyl hy die amp van hoofregter van die ZAR beklee, ken die Portugese regering die grootkruis van die Orde van die Onbevlekte Ontvangenis aan hom toe. Hy beklee die amp van hoofregter tot die besetting van Pretoria in die Tweede Anglo-Boereoorlog.

Ná die Driejarige Oorlog praktiseer hy van Mei 1902 in Pretoria as advokaat in die hooggeregshof in Pretoria omdat die regime van lord Alfred Milner hom nie heraangestel het nie. Met die toekenning van verantwoordelike bestuur aan Transvaal verteenwoordig hy van 1907 (die eerste verkiesing) tot 1910 (Uniewording), as lid van Het Volk-party, die setel Suidwes-Pretoria in die Transvaalse Wetgewende Vergadering.

Ná Uniewording

Ná Uniewording word hy op 1 Maart 1913 regter van die Transvaalse provinsiale afdeling van die hooggeregshof en beklee dié amp tot sy dood. In dié hoedanigheid word hy benoem tot voorsitter van die regterlike kommissie wat einde September 1914 ondersoek instel na die aanleidende oorsake van die dood van genl. J.H. de la Rey en dr. G. Grace van Johannesburg tydens die 1914-rebellie.

Dr. Wiechers beskryf Gregorowski as ‘n juris met besonderse intellektuele gawes en al sy uitsprake getuig van selfstandigheid en skerp insig. Omdat hy in ‘n bewoë tydperk dikwels belangrike openbare pligte moes vervul, is hy soms heeltemal ten onregte as politieke skyf gebruik. Hy het ‘n belangrike bydrae gelewer tot die Suid-Afrikaanse regbank se tradisie van onafhanklikheid en onkreukbaarheid.

Gesinslewe

In 1881 is Gregorowski getroud met Mary R. H. Brown, die dogter van T. Brown van Haddington, Skotland; uit die huwelik is vyf kinders gebore. Die oudste van sy twee seuns sterf in die Johannesburgse onluste van 1922. Later in dié jaar sterf Gregorowski in die tuig na ‘n aanval van beroerte op die Pretoriase stasie toe hy onderweg van sy plaas by Skurweberg na Johannesburg was.

Verwysings

Bronne

  • (af) De Kock, W.J. 1968. Suid-Afrikaanse Biografiese Woordeboek, deel I. Kaapstad: Nasionale Boekhandel Beperk.
  • (en) Potgieter, D.J. (ed.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Kaapstad: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Ltd.
You May Also Like

Jan Koum’s net worth, biography, fact, career, awards and life story

Jan Koum net worth: Jan Koum is a Ukrainian born internet entrepreneur who has a net worth of $10 billion. Jan Koum is the co-founder of the enormously popular smartphone messaging service WhatsApp. On February 19, 2014 Jan Koum sold WhatsApp to Facebook for $19 billion in cash and stock. At the time of the sale Koum still maintained a 45% ownership stake in his company. His co-founder Brian Acton owned 20% and became instantly worth $3.8 billion. The deal was made up of 184 million common stock shares (which on the day of the sale were worth $12.5 billion) and $4 billion in cash. An additional 46 million shares were set aside for the owners which vests over several years as long as they stayed employed at Facebook. WhatsApp is the worlds most popular messaging service. At the time of the sale it had 450 million users and was adding one million users every single day. Jan Koum attended San Jose State University before landing a job at Yahoo where he stayed for nine years. He met his future billionaire co-founder while they were both working as engineers at Yahoo. They left Yahoo in 2009 and launched WhatsApp soon after. WhatsApp allows users to send text messages and photos for free using their broadband data instead of a text message plan. The service is free for the first year then just $0.99 a year from then on. Brian Acton left Facebook in 2017 over concerns about how Facebook’s upper management were implementing invasive privacy and ad changes to the platform. He left hundreds of millions of dollars in un-vested stock options on the table when he left.  Jan Koum left Facebook 2018 over similar concerns, but he stuck around to earn nearly $1 billion in options. Real Estate and Cars: Over a four year period Jan acquired 5.6 acres of real estate in Atherton, Ca for a total of $57 million. He proceeded to raze all the existing structures to make way for his massive custom compound. He reportedly spent $20 million on the site’s new structures. His new garage alone spans 10,000 square-feet, which is convenient because Jan is an avid car collector, especially Ferraris and air-cooled Porshes. His collection features a Ferrari F12berlinetta, a Ferrari F12tdf and several other Ferraris new and old. He also still owns his first Atherton home, a 3700 square foot abode purchased in 2015 for $8.8 million.
Read More

Al Roker’s net worth, biography, fact, career, awards and life story

Al Roker Net Worth: Al Roker is an American television weather forecaster, TV personality, actor, and author who has a net worth of $70 million dollars. Al Roker is most widely recognized as the longtime weatherman on NBC’s “The Today Show” and serves as a co-host on “3rd Hour Today.” He also hosted the “Wake Up with Al” morning show on The Weather Channel from 2009 to 2015. Al’s NBC salary is $10 million per year. His most recent contract is a 5-year, $50 million deal that covers his duties on both “The Today Show “and The Weather Channel. Roker has broken several Guinness World Records with his “Rokerthon” events, and in 2018, the Today Plaza was renamed “Rokerfeller Plaza” to honor Al’s 40 years with NBC. In 2018 and 2019, Roker appeared in “Waitress: The Hit Broadway Musical” to rave reviews. Early Life: Al Roker was born Albert Lincoln Roker, Jr. on August 20, 1954, in Queens, New York. He grew up with mother Isabel, father Albert Sr. (a bus driver), and 5 younger siblings in a Catholic household. When Al attended Manhattan’s Xavier High School, he was a member of the Cartooning and Illustration Club, and he earned a Bachelor of Arts in communications from the State University of New York at Oswego in 1976. As a college student, Roker was a weather anchor for CBS affiliate WHEN-TV in Syracuse. Television Career: After college, Roker moved to Washington, D.C. to take a weather position at independent station WTTG, and he began his NBC career in 1978 at Cleveland’s WKYC. He was promoted after 5 years and moved back to New York City to be WNBC-TV’s weekend weathercaster; after just 8 months, he became their weeknight weathercaster, replacing Dr. Frank Field, who had been with the network for 27 years. Al regularly filled in for Joe Witte on “NBC News at Sunrise” from 1983 to 1996 and would substitute for Bryant Gumbel and Willard Scott from 1990 to 1995 and Matt Lauer from 1997 through the 2000s on “The Today Show.” He began hosting his own CNBC weekend talk show, “The Al Roker Show” in 1995, and an appearance on “Late Night with David Letterman” led to a 3-year stint as the forecaster for “Weekend Today,” the weekend edition of “The Today Show.” Roker sometimes filled in for Willard Scott on the weekday edition of “The Today Show,” and he became their regular weekday weatherman in January 1996. Al has been a fan favorite for years, thanks to his affable personality and fun interactions with the studio audience. Roker began hosting the third hour of “The Today Show” (aka “Today’s Take”) in November 2012, but “Today’s Take” was replaced with “Megyn Kelly Today” in September 2017. After “Megan Kelly Today” was canceled in 2018, Al returned to the spot as a co-host of “3rd Hour Today.” Al held the first “Rokerthon” in 2014, reporting the weather for 34 straight hours, and he reported the weather from every state in America (as well as Washington, DC) in just 7 days for 2015’s “Rokerthon 2.” He earned a Guinness World Record for each event, and in 2017, he held “Rokerthon 3,” which involved Al visiting colleges and setting a different Guinness World Record at each one. Roker has hosted the Macy’s Thanksgiving Day Parade coverage on NBC since 1995, and he has hosted game shows “Remember This?” and “Celebrity Family Feud” as well as Food Network shows “Roker on the Road” and “Tricked-Out Tailgating.” He has appeared in dozens of movies and television shows, including “Newsradio,” “Men in Black,” and “Cloudy with a Chance of Meatballs 2,” and he has played himself in 5 “Sharknado” movies, “Zombieland: Double Tap,” and episodes of “30 Rock,” “Saturday Night Live,” “Seinfeld,” and “Will & Grace.” Al also has the distinction of appearing on “Late Night with Conan O’Brien” more than anyone else, with 34 appearances. Writing Career: Roker has released 12 books, including “Never Goin’ Back: Winning the Weight Loss Battle For Good” (2014), “Al Roker’s Extreme Weather: Tornadoes, Typhoons, and Other Weather Phenomena” (2017), and “Ruthless Tide: The Heroes and Villains of the Johnstown Flood, America’s Astonishing Gilded Age Disaster” (2018). Al co-authored a series of murder mystery books (with Dick Lochte) that feature Billy Blessing, a celebrity chef turned amateur detective. The series includes “The Morning Show Murders” (2009), “The Midnight Show Murders” (2010), and “The Talk Show Murders” (2011); “The Midnight Show Murders” was nominated for a 2011 Nero Award and made into a 2018 TV movie for Hallmark Movies and Mysteries. He also co-authored the book “Been There, Done That: Family Wisdom for Modern Times” (2016) with his wife Deborah Roberts and has released 2 cookbooks. Al Roker Contract and Salary: Al’s NBC salary is $10 million per year. His most recent contract is a 5-year, $50 million deal. That deal covers his duties on both The Today Show and The Weather Channel. Personal Life: Al was married to WNBC producer Alice Bell from 1984 until 1994, and they adopted a daughter, Courtney, who was born in 1987. Roker married journalist Deborah Roberts in 1995; they met in 1990 when they were both working at NBC, and they welcomed daughter Leila in 1998 and son Nicolas in 2002. Roker has had several medical procedures, including a knee replacement surgery in 2001 and 2006, gastric bypass surgery in 2002, back surgery in 2005, emergency carpal tunnel surgery in 2018, and hip replacement surgery in 2019. He has been very open about his battle with weight loss, and he started running in 2010, competing in that year’s ING New York City Marathon. Al is also known for his charity work and is a supporter of Ronald McDonald House Charities (serving on their Friends of RMHC board); he has also raised funds for the Crowdrise Campaign and Feeding America with his “Rokerthon” events. Real Estate: In 2000, Roker and Roberts sold their prewar co-op on East 68th Street for $1.5 million and bought a $3.25 million Manhattan brownstone. The couple did some renovations after buying their new home, expanding the kitchen because Al loves to cook. Al and Deborah also own a house in Hudson Valley, and Roker did his “Today Show” broadcasts from this home during the 2020 Coronavirus pandemic.
Read More