| Intro | South African actor |
| Is |
Actor |
| From |
South Africa |
| Type |
Film, TV, Stage & Radio |
| Gender | female |
| Birth | 28 July 1988 |
| Age: | 31 years |
Leandie du Randt is ‘n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy maak haar TV-debuut in 2009 in Getroud met rugby en haar rolprentdebuut die daaropvolgende jaar in die film Henley-on-Klip. In 2014 is sy tydens kykNET se silwerskermfees as Beste Aktrise vir haar rol in Die Windpomp benoem.
Du Randt verwerf in 2009 die graad BCom Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Johannesburg. In 2010 ontvang sy haar honneursgraad in bedryfsielkunde aan dieselfde universiteit. Sy is in 2011 as ‘n praktiserende psigometris geregistreer.
Filmografie
- Jagveld, 2017, as Emma le Roux
- Hollywood in my Huis, 2015
- Mooirivier, 2015
- Strikdas, 2014 (na-produksie) as Willemien de la Harpe
- Born to Win, 2014 as Older Deonette
- Die Windpomp, 2014 as Margot
- Verlep, 2013 (kort) as Anne
- Klein Karoo, 2013 as Jackie
- Drukkersbloed, 2012 (kort)
- Semi-soet, 2012 as meisie in kroeg
- Susanna van Biljon, 2010 as Melanie
- Egoli: Afrikaners is plesierig, 2010 as Peggy
- Henley-on-Klip, 2010 as Meraai
- Getroud met rugby, 2009 (TV-reeks) as Mieke