Koos van der Merwe’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South African singer
Is

Singer 

From

South Africa 

Type

Music 

Birth 1960
Age: 60 years
Koos van der Merwe
Geboorte 1960
Pretoria, Suid-Afrika
Beroep(e) Sanger, liedskrywer, digter, predikant
Genre(s) Ligte Afrikaanse musiek
Instrument(e) Stem, kitaar
Webwerf www.koosvandermerwe.com
Last.fm Koos Van Der Merwe
 Musiekportaal

Koos van der Merwe is ‘n Suid-Afrikaanse sanger, digter en liedjieskrywer. Hy sing liedjies van bekende liedjieskrywers soos Bob Dylan en Leonard Cohen in Afrikaans, asook liedjies wat hy self skryf. Hy het bekendheid verwerf as deel van die groep Prophet met die treffer Houtkruis en is ook ‘n predikant.

Biografie

Van der Merwe is in Pretoria gebore en matrikuleer aan die Hoërskool Edenvale. Daarna behaal hy ‘n teologiese kwalifikasie aan die Aucklandpark Teologiese Seminarium (cum laude), ‘n Honneursgraad in Teologie aan Die Randse Afrikaanse Universiteit (cum laude), ‘n Meestersgraad in Teologie by RAU (cum laude), en ook sy Doktorsgraad by RAU in die Sielkundige Opvoedkunde.

In die 1980’s begin hy saam met Theo Geyser die musiekgroep Prophet, wat met agt ATKV-Liertoekennings vereer is vir Mees Uitnemende Geestelike Musiek.

Tussen Januarie 2010 en 2017 was hy verantwoordelik vir die tydskrif Sarie se agterbladrubriek Laaste Sê, nadat hy reeds vir jare die rubriek Sielsdinge in dié tydskrif behartig het.

In 2013 stel Van der Merwe die album Leonard Cohen in Afrikaans vry en die album bereik goue status in 2014 waarna hy ‘n album met Bob Dylanliedjies, Tamboerynman vrystel.

In 2017 stel Koos van der Merwe sy solo-album Droom Martha Droom vry, en begin vir die agterbladrubriek van die vrouetydskrif Finesse skryf, nadat hy 15 jaar lank by die tydskrif Sarie betrokke was.

Diskografie

Albums

  • Leonard Cohen in Afrikaans, 2013
  • Tamboerynman, 2015
  • Droom Martha Droom, 2017
  • Vlugplek, 2017

Verwysings

You May Also Like

Chen Jianhua’s net worth, biography, fact, career, awards and life story

Chen Jianhua Net Worth: Chen Jianhua is a Chinese businessman who has a net worth of $1.5 billion. He rose to riches both by practicing business and politics, and regarding the latter, he is the current Mayor of Guangzhou in the People’s Republic of China. Born in January 1956, Lufeng, Shanwei, Guangdong, Jianhua is an alumnus of Nanjing Normal University. After graduation, he managed to make it in the world of business as an owner of the Tongli Lake Resort based in Wujiang, Jiangsu Province. It is a large property that includes 8 villas with 110 rooms. It was on 20 November 2011, upon the resignation of Wan Qingliang, that he got nominated to become Mayor of Guangzhou in People’s Republic of China. Then, he was elected Mayor on 11 January 2012, and he still holds that position. At the same time, he serves as the Chairman of the privately held Hengli Group, which specializes in producing fibers and plastics. Chen Jianhua co-founded the group together with his wife, who serves as general manager and director. Under her guidance, Hengli has expanded and now has more than 40,000 employees. Because of the poor economic growth over the past years, Jianhua’s net worth has slightly lowered this year.
Read More