| Intro | Radio announcer |
| Was |
Announcer |
| From |
South Africa |
| Gender | male |
| Birth | 18 October 1925 |
| Death |
29 April 2019 (aged 93 years)
|
| Star sign | Libra |
Justus Tshungu (18 Oktober 1925 – 29 April 2019) was ‘n omroeper en die eerste swart Suid-Afrikaner wat Afrikaans oor die radio gepraat het. Hy is in Kranskop, Modimolle gebore. Hy is in 1960 as omroeper by die SAUK se Noord-Sotho-diens aangestel. Later is hy tot senior openbare skakelbeampte van die Sotho- en Ngunidiens van die SAUK bevorder. Hy was in die beginjare by televisie betrokke en het ‘n Artes-toekenning vir sy televisiereeks Kamera II ontvang. Hy kon Afrikaans, Engels, Sepedi, Tsonga en Suid-Sotho vlot praat.
Hy sterf op 29 April 2019 aan natuurlike oorsake.