| Intro | Architect |
| Is | Architect |
| From | South Africa |
| Type | Engineering |
| Birth | 22 December 1965, Pretoria, South Africa |
| Age: | 54 years |
| Star sign | Capricorn |
Henri Comrie is ‘n Suid-Afrikaanse argitek. Saam met sy vennoot Chris Wilkinson het hy die Gordonsinstituut, ’n universiteitskapel in Vereeniging en die stedelike konteks van die Kaapse Millennium-stadion ontwerp. Hulle is ook vir die hernuwing van die Kaapse stasie en die ontwerp van verskeie kontemporêre woonhuise verantwoordelik.
Henri Pierre Comrie is op 22 Desember 1965 in Pretoria gebore. In 1991 ontvang hy ‘n Baccalaureusgraad in argitektuur aan die Universiteit van Pretoria. In 1996 ontvang hy ‘n meestersgraad in stadsontwerp (Universiteit van die Witwatersrand) en in 2003 ‘n PhD in stadsontwerp van die Universiteit van Greenwich.
Hy het talle pryse vir sy ontwerpe ontvang,onder andere:
- 1995: SWABOU-gebou in Namibië
- 1995: PFG-gebou
- 1998: Melrose Arch
- 2006: Kapel van lig
- 2008: Kantore vir die Premier van die Oos-Kaap
- 2009: Gordonsinstituut (fase 2)
- 2013: Sol Plaatje Universiteit (akademiese geboue)