Hendrik Johannes van Eck’s biography, fact, career, awards, net worth and life story

Intro Südafrikanischer Ingenieur und Industrieller
From South Africa
Gender male
Birth

27 April 1902

Death

19 February 1970
(aged 67 years)

Dr. Hendrik Johannes van Eck (27 April 1902 – 19 Februarie, 1970) was ‘n Suid-Afrikaanse ingenieur en nyweraar. Hy is naby Kimberley gebore en studeer aan die Universiteit van Stellenbosch, in Leipzig, Duitsland asook in Berlyn. By laasgenoemde spesialiseer hy in chemiese ingenieurswese. Hy sluit aan by Yskor as werkbestuurder. In 1940 word hy aangestel as een van die uitvoerende hoofde by die Nywerheid-Ontwikkelingskorporasie (NOK) toe dié gestig word. Hy het later vir dr. H.J. van der Bijl as voorsitter opgevolg. Onder sy leiding het die NOK groot sukses en voorspoed behaal. In 1965 is hy tot voorsitter van Yskor benoem.

Bronne

  • Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
  • Wallis, F. (2000). Nuusdagboek: feite en fratse oor 1000 jaar, Kaapstad: Human & Rousseau

Verwysings

You May Also Like