| Intro | South African actor |
| Is |
Actor |
| From |
South Africa |
| Type |
Film, TV, Stage & Radio |
Blyde Smit is ‘n Suid-Afrikaanse akteur. Sy het haar dramagraad by die Universiteit van Pretoria behaal en sy skryf en regisseer ook haar eie korte films.
Smit is bekend vir haar rolle as die tienjarige Kate in die eerste twee seisoene van SAUK2 se dramareeks Erfsondes (2007–2009) en as Oppiekoffie se kelnerin Gabby in die sepie 7de Laan (sedert 2019). In die teater was sy die hoofrolspeelster in Still (2015), Koue tee (2017), en so meer.