| Intro | South African actor |
| Is | Actor |
| From | South Africa |
| Type | Film, TV, Stage & Radio |
| Gender | male |
| Birth |
11 January 1987, Cape Town, South Africa |
| Age | 33 years |
| Star sign | Capricorn |
Armand Aucamp is ‘n Afrikaanse akteur. Hy was te sien in onder andere Die Boekklub, Ballade vir ‘n Enkeling en Sterlopers, asook Engelse en internasionale rolprente en verhoogproduksies.
Biografie
In 2009 behaal hy ‘n graad by die City Varsity School of Media and Creative Arts as die beste student in sy klas. Daarna het hy by bedrywe begin werk wat betrokke was by rolprente, telivisie, radio, en teater. Dit het aansienlik tot sy omvattende werksondervinding bygedra, beide plaaslik en internasionaal.
Rolle
Rolprente
- Jacques Rynhardt sr. in Ballade vir ‘n Enkeling.
- Jan van Riebeeck in Krotoa die Film
Telivisie-reekse
- Tom in Die Boekklub
Bronne
Briefly.co.za – Armand Aucamp biography