Adriaan Diederichs Muller’s biography, net worth, fact, career, awards and life story

Intro South African academic
Was

Psychologist

Scientist

Announcer

From

South Africa

Type

Healthcare

Science

Gender male
Birth 27 December 1930
Death 5 September 2019
(aged 88 years)

Star sign Capricorn

Prof. Adriaan Diederichs Muller (27 Desember 1930 – 5 September 2019) was ‘n akademikus, psigoloog, bedryfsielkundige, konflikoplsser en omroeper. Hy is op Clocolaan in die Vrystaat gebore en het aan die Hoërskool Dirkie Uys in Warden matrikuleer. Sy pa, Piet was ‘n skoolhoof en sy ma was Martie. Nic Diederichs was ‘n oom van hom. Sy broer is Piet Muller, stigter-redakteur van die tydskrif Insig.

Hy was verbonde aan die Fort Hare-universiteit, Universiteit van Port Elizabeth, Universiteit van die Witwatersrand en die Universiteit van die Wes-Kaap. Hy was ook ‘n tyd verbonde aan die SAUK en het die program Boekkeuse oor Fine Music Radio aangebied. Sy eerste vrou, Ria, is op die ouderdom 32 oorlede. Sy was die dogter van N.P. van Wyk Louw. Hy is later met dr. Beverley Roos-Muller getroud.

Hy is op 5 Septemeber 2019 in die Pallotti hospitaal in Pinelands oorlede en laat sy vroue, drie kinders, verskeie stiefkinders, 12 kleinkinders en drie agterkleinkinders agter.

Bron

Muller was veel meer as gerekende akademikus, Rapport, 15 September 2019

You May Also Like